Verskillende karakters
BUBBLE EN DIMPEL OP TOER
Karakters
Bubble die ryer
Sy sussie dimpel
Bubble is ‘n baie aantreklike ryer met ‘n lang wit kuif- wat op toer is saam met sy sussie dumpel ………
Op hul toer ontmoet hulle die snaakste, …. maar tog baie interessante karakters. Die dinge wat hulle leer is baie aangrypend, hulle weet nie waarna toe hulle oppad is nie en wat hulle wil bereik nie. Hulle het baie vrae en het nie die antwoorde op alles nie. Hy en sy sussie leer baie lesse en kry antwoorde op hul vrae, wat hulle op die ouend nie tot ‘n bestemming bring nie maar tot wysheid.
---------------
Ouma Bokkie
ontmoet hulle nadat hulle deur ‘n windstorm verwaai is, kom hulle op ‘n klein dorpie, in ‘n klein winkeltjie, Koffiefontein af. Ouma Bokkie met haar kwaai frons, rooi hare en groot bril, leer hulle die belangrikheid van beplanning en orde.
Elsa die Uil ontmoet hulle na ‘n lang koue winter, vlieg hulle terug na hulle geboorte stad, Hospitaalpark. Hulle word oorwelding deur iets baie mooi, dat hulle skoon vergeet om iets baie belangrik te doen. Hulle leer die belangrikheid van omgee en bystand, toe hulle vir Elsa uil ontmoet tydens hulle reis.
Pa Jan en Pa Hennie
Attie die Skilpad en haar vriendin Linda die Skilpad. Twee vaar beter as een. Bubble en Dimpel wil graag ‘n maaitjie help wat in die moeilikheid is. Gaan hulle die moeilike taak slaag.
Anna die steeks donkie
Bubble en Dimpel ontmoet ‘n interessante karakter die steeks donkie. Dié donkie is baie stout en luister gladnie. Die skeeunaakse donkie doen die snaakste dinge.
Gertruida die Mol
Hulle ontmoet ‘n baie ernstige mol. Die mol bly diep diep onder die grond. Dis ‘n baie vreemde maatjie hierdie, maar tog interessant.
Andry en die Seemeeu Familie
Thys, Andry die 2de en hulle vriende die Krappe, Nadi, Arne, Lesi
Hier kom hulle by ‘n baie eienaardige maar tog vriendelike familie af toe Bubble en Dimpel se boot breek oppad terug stad toe. Hulle leer ‘n baie goeie les. Hulle leer van aanvaar.
Servaas en die Olifant Familie
Kathren, Olivia, Kati en Nika
‘n Baie opwindende pad na die Wildtuin.
Bubble en Dimpel word tot stilstand geruk. Hulle maak toe ‘n verkeerde besluit. Tydens hulle vreesgevange oomblikke, kom daar redding toe hulle die Olifant Familie ontmoet. Hulle leer ‘n baie belangrike les, deur dit wat jy sien, jou kan bedrieg. ‘n Storie oor geloof en gevoel. Daar is een belangrike “ietsie” wat jy altyd in jou rugsak moet dra.
Jan die Vis familie
Parra, pokedolos, Megs en Muis
Bubble en Dumpel is al moeg gereis. Na ‘n baie lang en warm vlug soek hulle iets om te eet en ‘n baie eienaardige ding gebeur. Hulle sien en hoor iets wat hulle nog nooit van te vore gesien of gehoor het nie. ‘n baie interresante les leer hulle by Vis familie, dat liefde nie te koop is nie.
Hendrik die engelse swaeltjie familie
Riana, Claire en Tylor
Die verhaal van swerf en ons mooi land, Suid Afrika. Hierdie interresante storie neem Bubble en Dimpel op ‘n baie ver reis na die groot stad Brenthood. Hulle sien baie interresante plekke en ontmoet die slim en wyse swaeltjie familie. Al verander mense om jou, jy moet bly wie jy is. Dis vir hulle baie moeilik maar kom tot ‘n baie interessante besluit.
Comments
Post a Comment