Posts

Showing posts from September, 2020

Verskillende karakters

BUBBLE EN DIMPEL OP TOER Karakters Bubble die ryer Sy sussie dimpel Bubble is ‘n baie aantreklike ryer met ‘n lang wit kuif- wat op toer is saam met sy sussie dumpel ……… Op hul toer ontmoet hulle die snaakste, …. maar tog baie interessante karakters. Die dinge wat hulle leer is baie aangrypend, hulle weet nie waarna toe hulle oppad is nie en wat hulle wil bereik nie. Hulle het baie vrae en het nie die antwoorde op alles nie. Hy en sy sussie leer baie lesse en kry antwoorde op hul vrae, wat hulle op die ouend nie tot ‘n bestemming bring nie maar tot wysheid. ---------------   Ouma Bokkie ontmoet hulle nadat hulle deur ‘n windstorm verwaai is, kom hulle op ‘n klein dorpie, in ‘n klein winkeltjie, Koffiefontein af. Ouma Bokkie met haar kwaai frons, rooi hare en groot bril, leer hulle die belangrikheid van beplanning en orde.   Elsa die Uil ontmoet hulle na ‘n lang koue winter, vlieg hulle terug na hulle geboorte stad, Hospitaalpark. Hulle word oorwelding deur iets baie mooi,

Oor die skrywer

Bubble, die aantreklike ryer met sy lang wit kuif- is op toer saam met sy sussie Dimpel. Hulle ontmoet snaakse en baie interressante karakters. Bubble en Dimpel, weet nog nie waarheen hulle oppad is nie. Hy en sy sussie leer sommer baie en kry antwoorde op baie vragies. Hulle kom op die ou-end nie tot ‘n bestemming nie maar tot wysheid. Oor die skrywer: Woonagtig in Bloemfontein. Ek het stories begin skryf vir my seuntjie en dogtertjie omdat ek vir hulle herinneringe deur stories wil laat onthou. Elke storie dra ek op aan ‘n familielid, soos ek wil hê my kinders hulle moet onthou! Elke storie se karaktertjies is so uitgedink sodat dit by die familielid pas. Ek het geen skrywers ondervinding nie, ek lees elke storie oor en oor totdat ek en my kinders daarvan hou. Ek lees ongelooflik baie vir my kinders.  Hierdie boekie opgedra aan Ouma Bokkie (Bokkie Bok en die Ryers) is my heel eerste probeerslag en die boekie is na omtrent 8 maande, vir my perfek. Ek is mal daaroor om d

My boeke oor my interesante familie

Image
  KATEGORIE IS VIR KINDERBOEKIE (4 – 6 jaar) Die boekies is opgedra aan my familie, geskryf vir my kinders Geskryf deur Gerda Welman Van Bloemfontein Tel: 0828246462   Bubble en Dimpel op Toer  Bubble , die aantreklike ryer met sy lang wit kuif- is op toer saam met sy sussie Dimpel. Hulle ontmoet snaakse en baie interressante karakters.  Bubble en Dimpel , weet nog nie waarheen hulle oppad is nie.   Hy en sy sussie leer sommer baie en kry antwoorde op baie vragies.   Hulle kom op die ou-end nie tot ‘n bestemming nie maar tot wysheid . Oor die skrywer : Woonagtig in Bloemfontein.  Ek het stories begin skryf vir my seuntjie en dogtertjie omdat ek vir hulle herinneringe deur stories wil laat onthou.  Elke storie dra ek op aan ‘n familielid, soos ek wil hê my kinders hulle moet onthou!   Elke storie se karaktertjies is so uitgedink sodat dit by die familielid pas.   Ek lees ongelooflik baie vir my kinders ek is mal daaroor om die stories vir my kinders te lees