My boeke oor my interesante familie
KATEGORIE IS VIR KINDERBOEKIE (4 – 6 jaar) Die boekies is opgedra aan my familie, geskryf vir my kinders Geskryf deur Gerda Welman Van Bloemfontein Tel: 0828246462 Bubble en Dimpel op Toer Bubble , die aantreklike ryer met sy lang wit kuif- is op toer saam met sy sussie Dimpel. Hulle ontmoet snaakse en baie interressante karakters. Bubble en Dimpel , weet nog nie waarheen hulle oppad is nie. Hy en sy sussie leer sommer baie en kry antwoorde op baie vragies. Hulle kom op die ou-end nie tot ‘n bestemming nie maar tot wysheid . Oor die skrywer : Woonagtig in Bloemfontein. Ek het stories begin skryf vir my seuntjie en dogtertjie omdat ek vir hulle herinneringe deur stories wil laat onthou. Elke storie dra ek op aan ‘n familielid, soos ek wil hĂȘ my kinders hulle moet onthou! Elke storie se karaktertjies is so uitgedink sodat dit by die familielid pas. Ek lees ongelooflik baie v...
Comments
Post a Comment