My boeke oor my interesante familie
KATEGORIE IS VIR KINDERBOEKIE (4 – 6 jaar)
Die boekies is opgedra aan my familie, geskryf vir my kinders
Geskryf deur Gerda Welman
Van Bloemfontein
Tel:
0828246462
Bubble en Dimpel op Toer
Bubble, die aantreklike ryer met sy lang wit kuif- is op toer saam met sy sussie Dimpel.
Hulle ontmoet snaakse en
baie interressante karakters.
Bubble
en Dimpel,
weet nog nie waarheen hulle oppad is nie.
Hy en sy sussie leer sommer baie en kry antwoorde op baie vragies. Hulle kom op die ou-end nie tot ‘n
bestemming nie maar tot wysheid.
Oor die skrywer:
Woonagtig
in Bloemfontein. Ek het stories begin
skryf vir my seuntjie en dogtertjie omdat ek vir hulle herinneringe deur
stories wil laat onthou. Elke storie dra
ek op aan ‘n familielid, soos ek wil hê my kinders hulle moet onthou! Elke storie se karaktertjies is so uitgedink
sodat dit by die familielid pas.
Ek lees
ongelooflik baie vir my kinders ek is mal daaroor om die stories vir my kinders te lees hulle geniet dit
en lag daarvoor.
Comments