Verskillende karakters
BUBBLE EN DIMPEL OP TOER Karakters Bubble die ryer Sy sussie dimpel Bubble is ‘n baie aantreklike ryer met ‘n lang wit kuif- wat op toer is saam met sy sussie dumpel ……… Op hul toer ontmoet hulle die snaakste, …. maar tog baie interessante karakters. Die dinge wat hulle leer is baie aangrypend, hulle weet nie waarna toe hulle oppad is nie en wat hulle wil bereik nie. Hulle het baie vrae en het nie die antwoorde op alles nie. Hy en sy sussie leer baie lesse en kry antwoorde op hul vrae, wat hulle op die ouend nie tot ‘n bestemming bring nie maar tot wysheid. --------------- Ouma Bokkie ontmoet hulle nadat hulle deur ‘n windstorm verwaai is, kom hulle op ‘n klein dorpie, in ‘n klein winkeltjie, Koffiefontein af. Ouma Bokkie met haar kwaai frons, rooi hare en groot bril, leer hulle die belangrikheid van beplanning en orde. Elsa die Uil ontmoet hulle na ‘n lang koue winter, vlieg hulle terug na hulle geboorte stad, Hospitaalpark. Hulle word oorwelding de...